Water Vennoot

KONTAK WATER VENNOOT VIR ALLE WATER VERWANTE BEHOEFTES

  • Toets van boorgate
  • Kwaliteit & kwantiteit toetse
  • Water tenks
  • Water pompe
  • Solar pompe
  • Instalasie & herstelwerk van boorgate, pompe & drukpompe

*Ons is gerIgistreerde lid van WBA

Volg hierdie skakel vir meer oor
Water Vennoot

LEER MEER

Volg hierdie skakel om ons te
Kontak

LEER MEER

Volg hierdie skakel vir ons
Terme

LEER MEER

Toets van Boorgate

Wanneer dit by suksesvolle boorgatinstallasie en -toetsing kom, is daar een naam wat bo ander uitstaan en dit is Water Vennoot. Met ons hooftak wat in Bela-Bela geleë is, bied ons ’n sentrale ligging, maar ons beperk nie ons dienste tot Limpopo nie.

Die gehalte van ons drink water, is van lewens belang. Water Vennoot doen die toets van boorgate asook alle laboratorium toetse om top gehalte water te verseker.

*Water Vennoot is n lid van die Borehole Water Association.

Dienste & Produkte

01

TENKSTAANDERS

Water Vennoot se tenkstaanders is n ingeneurs ontwerpte produk en word self vervaardig & opgerig – ons waarborg kwaliteit resultate! Water Vennoot se nood & aanvraag vir tenkstaanders is baie populer op kleinhoewes, plase asook plotte omrede daar konstante drukking is. Op liggings soos hierdie word min onderhoud benodig asook min tot amper geen krag.

Lees meer oor RotoTanks
*10 jaar arbeid waarborg

02

POMPE

Water Vennoot streef daarna om alle kliente so spoedig moontlik te help, daarom is professionele kliente diens vir Water Vennoot uiters belangrik – ons opgeleide spanne 27/7 beskikbaar!

Ons het goeie besigheids verhoudings met alle verskaffers om kwaliteit produkte vir alle kliente te lewer.

Water Vennoot is op datum met die nuutste tegnologie en waarborg top pryse.

03

ANDER PRODUKTE / DIENSTE

  • Grundfos Solar
  • Installasies van enige boorgatpompe (dompelpompe, mono pompe, solarpompe)
  • Sewage pompe; Drukpompe; Sentrifugale pompe; Swembad pompe
  • SABS pype & borequip pype
  • Horisontale, vertikale & septic tenks
  • Tenkstaanders asook die vervang van alle watertenks op staanders.
  • Beskermings toestelle vir boorgat pompe.

084 580 6499

Water Suiwerings Stelsels

Onder toonbank modelle:
Reverse osmosis; vyf en sewe filter stelsel (met of sonder pompie).
Verwyder 98% van bakterie, viruses en besoedelende elemente.

filtrasie fase 01

  1. Sediment 5 mic filter – verwyder sigbare partikels sand, wurms, blare, goggas.
  2. Korrel geaktiveerde koolstof filter – verwyder chloor en kalk
  3. Geaktiverrde koolstof blok filter – chemicalie en onsuiwerhede.
  4. 50 Gpd membraam – partikels grooter as 0.0001 van n micron insluiternde viruss en bakterie
  5. Inlyn koolstof filter – gee water vars smaak en verwyder reuke
  6. Mineral bal en steen 2 funksies – sit minerale in en dien as ekstra filter

    Water kwaliteids assosiasie gesertifiseerd NSA gesertifiseerd.

filtrasie fase 02

  1. Verwyder sigbare partikels – sand, wurms, blare.
  2. Verwyder chloor en kalk (chlorine, lime)
  3. Chemicalie en onsuiwerhede
  4. 50 GPD membraan – verwyder partikels geter as 0,0001 van n micron – insluitende – virusse en bakterie
  5. Inlyn koolstof filter – gee water vars smaak en verwyder reuke
  6. Mineral bale n sten – organise koraal ½ funksies – sit menerale in en filtreer.

    Omgekeerde osmose filtreer stelsel

    Verwyder 98% van nadelige bakerie, viruse en besoedeling. Pas onder die toonbank

filtrasie fase 03

  1. Sediment 5 mic filter
  2. Korrel geaktiveerder koolstof filter
  3. Geactiveerd koolstof filter
  4. Membraan 50 GPD (+/- 200 liter per dag)
  5. Smaak en reuk fliter

    Tru-osmose stelsel

    • Verwyder 98% van bakterie, virusse, swaar metale, chloor, kalk, reuke en meer
    • Skoon gesonde water bevorder gesonde leefstyl.
    • Nie meer afhanklik van ander bronne vir skoon drink water nie .

Tenkstaanders

Tenkstaanders

pompe

pompe

grundfos solar

grundfos solar

Volg ons gerus: