TENKSTAANDERS
Water Vennoot se tenkstaanders is n ingeneurs ontwerpte produk en word self opgerig – ons waarborg kwaliteit resultate!
POMPE
Water Vennoot se produkte is van top gehalte. Ons het ook n goeie band met ons verspreiders om die beste vir ons kliente te lewer.
GRUNDFOS SOLAR
Grundfos is die top verkoper in die solar industrie.
Lees meer oor Grundfos
Besoek ons
Plot 108, R516, Bela-Bela, 0480
Maandag – Vrydag: 8am–5pm
084 580 6499
WATER PUMPS
WATER TANKS
SOLAR PUMPS
ONS WIL U VENNOOT WEES
Dit is vir ons nood belangrik dat u nie sukkel met water op die plaas nie. Water Vennoot waarborg opgeleide arbeiders om kwaliteit werk asook die beste raad te bied. Kontak ons gerus vir alle water verwante probleme:
Eienaar
Kobus
kobus@watervennoot.co.za
Winkel Assistent
Denise
admin@watervennoot.co.za
Administratiewe Assistent
Chantelle
admin@watervennoot.co.za
Kry jou kwotasie vandag!
084 580 6499


