Welkom by Water Vennoot!

Eerlike besigheid, bou goeie en lang kliente verhoudings. . .

Onder toonbank modelle.


Reverse osmosis
5 en 7 filter stelsel
met of sonder pompie.

Verwyder 98% van bakterie, viruses
en besoedelende elemente.

Fases van Filtrasie

  1. Sediment 5 mic filter – verwyder sigbare partikels sand, wurms, blare, goggas.
  2. Korrel geaktiveerde koolstof filter – verwyder chloor en kalk
  3. Geaktiverrde koolstof blok filter – chemicalie en onsuiwerhede.
  4. 50 Gpd membraam – partikels grooter as 0.0001 van n micron insluiternde viruss en bakterie
  5. Inlyn koolstof filter – gee water vars smaak en verwyder reuke
  6. Mineral bal en steen 2 funksies – sit minerale in en dien as ekstra filter

Water kwaliteids assosiasie gesertifiseerd NSA gesertifiseerd

 

Tru-osmose stelsel

  • Verwyder 98% van bakterie, virusse, swaar metale, chloor, kalk, reuke en meer
  • Skoon gesonde water bevorder gesonde leefstyl.
  • Nie meer afhanklik van ander bronne vir skoon drink water nie .

Omgekeerde osmose filtreer stelsel

Verwyder 98% van nadelige bakerie, viruse en besoedeling. Pas onder die toonbank

Fases van filtrasie 2

  1. Verwyder sigbare partikels – sand, wurms, blare.
  2. Verwyder chloor en kalk (chlorine, lime)
  3. Chemicalie en onsuiwerhede
  4. 50 GPD membraan – verwyder partikels geter as 0,0001 van n micron – insluitende – virusse en bakterie
  5. Inlyn koolstof filter – gee water vars smaak en verwyder reuke
  6. Mineral bale n sten – organise koraal ½ funksies – sit menerale in en filtreer

Fases van filtrasie 3

  1. Sediment 5 mic filter
  2. Korrel geaktiveerder koolstof filter
  3. Geactiveerd koolstof filter
  4. Membraan 50 GPD (+- 200 liter per dag )
  5. Smaak en reuk fliter