Welkom by Water Vennoot!
Eerlike besigheid, bou goeie en lang kliente verhoudings. . .
Die gehalte van ons drink water, is van lewens belang vandag.
Toets van boorgate en ook labratorium toetse om te bepaal wat die kwaliteit van die drink water is, kan gedoen word.
Ons is n lid van die Borehole Water Association.








