Welkom by Water Vennoot!

Eerlike besigheid, bou goeie en lang kliente verhoudings. . .

Ons Tenkstaanders is Ingenieurs ontwerp. 

Ons Tenkstaanders is baie goeie kwaliteit en word deur onsself vervaardig op ons perseel.

Ons doen ook die oprigting van ons tenkstaanders en kan ons werk waarborg.

Die aanvraag en nood vir Tenkstaanders op kleinhoewes, plase en plotte is nog baie belangrik,

want daar is ‘n konstante drukking, min onderhoud en min of geen krag word benodig nie.

Roto Tanks is van Ultraviolet Lae Digtheid Poliëtileen gestabiliseerde Lineêr  gemaak.

Waarborg van 10 jaar kan gegee word indien, die onderhoud gedoen word, ons waarborg is op die arbeid.

Horisontale, vertikale en septic tanks is beskikbaar.