Welkom by Water Vennoot!
Eerlike besigheid, bou goeie en lang kliente verhoudings. . .
Onder toonbank modelle.
Reverse osmosis
5 en 7 filter stelsel
met of sonder pompie.
Verwyder 98% van bakterie, viruses
en besoedelende elemente.
Fases van Filtrasie
- Sediment 5 mic filter – verwyder sigbare partikels sand, wurms, blare, goggas.
- Korrel geaktiveerde koolstof filter – verwyder chloor en kalk
- Geaktiverrde koolstof blok filter – chemicalie en onsuiwerhede.
- 50 Gpd membraam – partikels grooter as 0.0001 van n micron insluiternde viruss en bakterie
- Inlyn koolstof filter – gee water vars smaak en verwyder reuke
- Mineral bal en steen 2 funksies – sit minerale in en dien as ekstra filter
Water kwaliteids assosiasie gesertifiseerd NSA gesertifiseerd
Tru-osmose stelsel
- Verwyder 98% van bakterie, virusse, swaar metale, chloor, kalk, reuke en meer
- Skoon gesonde water bevorder gesonde leefstyl.
- Nie meer afhanklik van ander bronne vir skoon drink water nie .
Omgekeerde osmose filtreer stelsel
Verwyder 98% van nadelige bakerie, viruse en besoedeling. Pas onder die toonbank
Fases van filtrasie 2
- Verwyder sigbare partikels – sand, wurms, blare.
- Verwyder chloor en kalk (chlorine, lime)
- Chemicalie en onsuiwerhede
- 50 GPD membraan – verwyder partikels geter as 0,0001 van n micron – insluitende – virusse en bakterie
- Inlyn koolstof filter – gee water vars smaak en verwyder reuke
- Mineral bale n sten – organise koraal ½ funksies – sit menerale in en filtreer
Fases van filtrasie 3
- Sediment 5 mic filter
- Korrel geaktiveerder koolstof filter
- Geactiveerd koolstof filter
- Membraan 50 GPD (+- 200 liter per dag )
- Smaak en reuk fliter








